LUUKSE RAVEN SPECTRA 21FT INBOARD BESKIKBAAR IN KLERKSDORP
As jy in die mark is vir 'n boot wat luuksheid en gemak SKREE!!, dan stel ek voor dat jy kyk na die Raven Spectra Inboard. Soos die naam se het hy 'n inboard engine, 5.0L fuel injection om meer spesifiek tewees. Die Spectra is 'n 2013 21 voet boot watse engine maar 38 ure op het. Die Spectra kom met: *Wake Tower *Radio met Speakers *Fish Finder *Bouyancy Sertifikaat Ons Bied: *Finansiering *Aflewering kan gereel word *Demo kan gereel word by Vaal Rivier Boot Klub As jy belangstel kontak my by 728 - show phone - 7
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT