JONWAY GALACTICA BIG BOY SCOOTER 150CC IN SOUTH AFRICA
1 Vroue eienaar. Scooter word nie gebruik. Skoon en in baie goeie kondisie. Sertifikaat van registrasie beskikbaar. Lisensie nog geldig tot 30 Nov . Email my . Prys sluit twee MARS helmets in.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 8.500,00
R 8.500,00
Contact
CONTACT