JOHN DEERE 4430 IN GROBLERSDAL
John deere 4430 •quad range •enjin is 1751 uure trug oorgedoen •bedrading oorgedoen •diff oorgedoen •altenator oorgedoen •onlangs gediens •lifts en pto werk •bande so 30-40% loopvlak •dubbels beskikbaar Probleeme • D range werk nie a,b,c werk 100% • 3 klein olie lekker op steering scv en pto seel •trekker is nie op die pad nie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT