HOE NOU GEMAAK? - 5000 BOERERATE EN WENKE VIR VANDAG IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days n Nuttige handleiding wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te he. Maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word hier prakties en effektief beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers. Features Summary Hoe raak n mens ontslae van algemene peste en plae? Hoe behandel jy brand- en snywonde, of borskwale, of verwyder jy vlekke of reuke? Hier is 'n nuttige raakvat-gids vir elke huishouding! Contributors Johanna De Wet Release date 20140301 Pages 359 ISBN 1-86919-997-9 ISBN 13 978-1-86919-997-5
4.00/5
1 reviews
Price:
R 281,00
R 281,00
Contact
CONTACT