HANS STEEK DIE RUBICON OOR - RUDIE VAN RENSBURG IN SOUTH AFRICA
Hans steek die Rubicon oor - Rudie van Rensburg - Queillerie - 2017 - Sagteband. Op 90 is Hans nog hups en springlewendig. Sy orige kinders maneuvreer hom egter vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis in die Kaap en in Huis Madeliefie in. Maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone – ’n afgetrede tronkbewaarder... Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 220,00
R 220,00
Contact
CONTACT