EEN WEEK IN DESEMBER VAKANSIE IN DIE KAAP! IN SOUTH AFRICA
Jy en jou gesin kan kom vakansie hou in ons huis. Daar is drie kamers met dubbelbeddens een enkel kamer en dan nog twee matrasse vir kinders op die grond. So plek vir max 9 mense. Beddegoed en handdoeke is Hier en my hele kombuis en groot kuier stoep vir braai. Bel my, dan gesels ons verder. Prys per nag.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.300,00
R 1.300,00
Contact
CONTACT