DIE MUUR VAN DIE PES (FIRST EDITION) - BRINK, ANDRE P. IN SOUTH AFRICA
Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy nn jarelange verblyf in Europa in Provence deurbring. Hardcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 1984 1st ed. ISBN: 0. 355pp. Good condition in hardcover with slightly edgeworn dw. Book No: 2502709
4.00/5
1 reviews
Price:
R 150,00
R 150,00
Contact
CONTACT