DESPATCH - LOSIES BESKIKBAAR - KAMER OM TE DEEL VIR SASSA IN PORT ELIZABETH
Despatch, Eastern Cape, South Africa Bejaardie Oom soek Maatjie om kamer te deel. Moet ouer as 70 Jaar wees. Bed en hangkas beskikbaar. Bejaarde Persoon wat na homself nog kan omsien. Goeie maniere en helder van verstand. Ontbyt, aandete ingesluit asook stort, wasgoed en so aan. Deel van die huis te wees. Beskikbaar Onmiddellik. Kontak 0711588188
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.600,00
R 1.600,00
Contact
CONTACT