BLOED SUSTERS ILSE SALZWEDEL IN SOUTH AFRICA
See photos for book condition. As New 2011 Lapa 168pages Paperback edition Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbaar-grusame tonele skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma te verlig vir die wat agterbly. Crime Scene Clean-up is 'n maatskappy wat aan die twee vroue behoort en wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfmoorde skoonmaak – met deernis en empatie. Gewapen met die regte toerusting en chemikaliee, maar veral met moed en menslikheid, is dit hulle wat die stukke gaan optel – soms letterlik. I have many similar books available I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 65,00
R 65,00
Contact
CONTACT