BACHELOR'S FLAT IN PAARL IN SOUTH AFRICA
Bachelor's woonstel beskikbaar vanaf 1 September in Noorde Paarl. Water & Elektrisiteit ingesluit. Bediende 1 keer per week. Parkering. Slegs vir een persoon. Baie klein (Enkel garage groote) Geen diere. R2750 per maand. Kontak Philip by 076 3743737
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.750,00
R 2.750,00
Contact
CONTACT