ALMAL VOEL... GELUKKIG (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Was jy al ooit baie opgewonde om op vakansie te gaan? Het jy iemand anders al ooit gelukkig gemaak? Hoe het jy gevoel? Het jy baie breed geglimlag? Lees van Henk en Merle, en wat hulle gedoen het toe hulle gelukkig was. Die reeks Almal voel... help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer. Features Summary Was jy al ooit baie opgewonde om op vakansie te gaan? Het jy iemand anders al ooit gelukkig gemaak? Hoe het jy gevoel? Het jy baie breed geglimlag? Lees van Henk en Merle... Author Moira Butterfield Publisher Human & Rousseau Release date 20160801 Pages 24 ISBN 0-7981-7355-6 ISBN 13 978-0-7981-7355-1
4.00/5
1 reviews
Price:
R 86,00
R 86,00
Contact
CONTACT