94M (8.8HA) RIVIERFRONT PLOT - VAALRIVIER IN KLERKSDORP
Lieflike 94m rivierfront plot met 'n lisensie vir besproeiing. Slegs 'n vervalle 1 slaapkamer woonstel en asbes stoor maar reg vir ontwikkeling na droom huis, wegbreek plekkie of 'n visserman-hemel! Rustig, vreedsaam en vol lewe. Om en by 30km van Stilfontein en Potchefstroom.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT