1983 OF LATER LANDINI 8500M TREKKER IN SUTHERLAND
Die trekker is in puik toestand, is totaal oorgedoen in 2016 en nog nie weer baie gebruik daarna, agv droogte. Vervoer na Kaapstad en omgewing kan gereël word indien nodig.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 75.000,00
R 75.000,00
Contact
CONTACT